๐ Wat jy ontvang:
โ
Dag-tot-dag swangerskap bladsye
โ
Baba ontwikkeling in eenvoudige Afrikaans
โ
Sagte bemoedigings & gebede
โ
Mamma & Pappa herinneringe neer te skryf
โ
Ontwerp om te print of digitaal te gebruik
Belangrik:
Hierdie is โn digitale produk. Geen fisiese item sal gepos word nie.